1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Estoppel en oënskynlike volmag van amptenare van owerheidstrukture
(36/11 [2012] ZASCA 66 van 21 Mei 2012) : regspraak

USD

 

Abstract

Estoppel as billikheidsverweer kom per definisie telkens in spel wanneer die estoppelopwerper aan die einde van sy spreekwoordelike Latyn is met betrekking tot sy potensieel beskikbare verwere teen sy teenparty wat by nadere besien die reg aan sy kant het. By ontstentenis van die suksesvolle opwerp van die verweer sal die reg dus die vordering of bewering van die estoppelontkenner sanksioneer en die hof téén die estoppelopwerper moet beslis. Die skaalbakke word dán slegs nog verhang tot voordeel van die estoppelopwerper mits hy kan pleit en bewys dat hy afgaande op die blaamwaardige skynverwekking deur die estoppelontkenner sy posisie verander het welke verandering nou tot sy nadeel sal strek indien die skyn wat jeens hom verwek is nie deur die hof gehandhaaf sou word nie én die skynverwekking handhaafbaar is. Die laaste kwalifikasie verhinder 'n oewerlose aanwending van die verweer onder omstandighede waar nieteenstaande die voldoening aan al die vereistes vir estoppel die handhawing van die oënskynlik feitelike posisie téén 'n oorheersende gemeenskapsbelang sou indruis. (Sien Cooke (2000) 1; Baloch (2009) 144 ev.)

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2012/3/EJC123515
2012-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error