1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Aanspreeklikheid vir sportbeserings
2011 5 SA 135 (WKK) : regspraak

USD

 

Abstract

Sport het sedert die middel van die twintigste eeu 'n belangrike deel van ons samelewing geword. Professionele sport in die besonder het ontwikkel in 'n wêreldwye bedryf ter waarde van honderde miljarde dollars. Daarmee saam het die gedagte van sport as blote ontspanning en tydverdryf ook tot 'n groot mate tot niet gegaan. Internasionale sportsterre word bykans oornag skatryk. Nie alleen word hulle besonder ruim vergoed vir hulle vaardighede op die speelveld nie, maar beroemde sportlui beskik ook oor 'n bepaalde werfkrag wat beteken dat bemarkers bereid is om astronomiese bedrae geld te betaal ten einde beroemde sportsterre in reklame te gebruik.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2012/3/EJC123517
2012-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error