1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Staatsaanspreeklikheid vir opsetsdelikte van die polisie - die hoogste hof van appèl kry nogmaals bloedneus
2012 1 SA 536 (KH) : regspraak

USD

 

Abstract

Dit behoef geen betoog nie dat die verskynsel van middellike aanspreeklikheid van werkgewers in gevalle waar hul werknemers teenstrydig met hul werksverpligtinge, maar tog in die uitoefening van hul amp, of in noue samehang met omstandighede wat met die uitoefening van hul bepaalde betrekking verband hou, opsetlik nadeel aan 'n ander veroorsaak, vir sowel die praktiese juris as die akademiese kommentator van oudsher met probleme besaai lê (sien bv die gesag aangehaal deur Scott 773; Neethling en Potgieter (2010) 390 n 143; vir oorvloedige verwysings na meer resente bronne, sien veral Neethling en Potgieter "Deliktuele staatsaanspreeklikheid weens polisieverkragting" 9(2) (http://www.litnet.co.za/Article/deliktuele-staatsaanspreeklikheidweens-polisieverkragting).

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2012/3/EJC123519
2012-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error