1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Immuniteit, menseregte (regsmisbruik) en die bank vir internasionale verrekeninge : aantekeninge

USD

 

Abstract

Een van die hoofdoelwitte van die reëls wat op internasionale organisasies betrekking het en van die verlening van immuniteit aan die organisasie, is om dit in staat te stel om sy funksies na behore te kan vervul. Deel hiervan is om te verseker dat die internasionale organisasie sy onafhanklikheid van sy lidstate behou, dit wil sê dit moet onafhanklik wees van enige inmenging deur 'n lidstaat. Ten einde dit te verseker, word gewoonlik immuniteit van die plaaslike jurisdiksie van die howe van enige lidstaat aan die internasionale organisasie verleen en dit sluit dan ook immuniteit van tenuitvoerlegging in. (Sien Kloth (2010) 133 ev; Reinisch en Wurm "International financial institutions before national courts" in Bradlow en Hunter (reds) (2010) 103-136; Reinisch (2000) 215; Muller (1995) 149.)

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2012/3/EJC123521
2012-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error