1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Notariële verbande lei na twintig jaar van duidelike wetgewing steeds tot verwarring
2013 1 SA 462 (VB) : regspraak

USD

 

Abstract

Die Wet op Sekerheidstelling deur middel van Roerende Goed 57 van 1993 is reeds sedert 7 Mei 1993 in werking. Ondanks die tydsverloop van twintig jaar is dit klaarblyklik steeds bo die vuurmaakplek van sommige juriste om sinvol daarmee om te gaan. Dit bevorder nie regsekerheid nie en strek nie die opleiding wat hul geniet het en hul regsbeheersing ter eer nie. Sommige grondbeginsels van die sakereg is eenvoudig dermate fundamenteel dat sonder 'n grondige beheersing daarvan, enige argumentskonstruksie wat op sodanige wankelrige basis gebou word, móét verkrummel en instort.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2013/2/EJC137408
2013-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error