1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The United Nations Declaration on the Rights of Indigenous People : implications for land rights and self-determination

Volume 2013, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
  • E-ISSN: 1996-2207
USD

 

Abstract

On 13 September 2007 the United Nations Declaration on the Rights of Indigenous Peoples (UNDRIP) was adopted by the General Assembly of the United Nations. The Declaration was supported by 144 states. Four states initially voted against it. Eleven states abstained.


UNDRIP was adopted 60 years after the proclamation of the Universal Declaration of Human Rights and could arguably be seen to be the last significant standard-setting international human rights document established by the United Nations and could conceivably, once implemented, be mentioned in the same breath as the International Covenant on Civil and Political Rights (ICCPR) and the International Covenant on Economic, Social and Cultural Rights (ICESCR).
The fact that the United Nations General Assembly, with the vote of 144 member states in favour, adopted UNDRIP is very significant in the context of the visibility of indigenous people on the international stage. It is the product of years of commitment and coordination amongst various indigenous peoples' organisations.
A seminal event that has led to the eventual adoption of UNDRIP was the so-called standoff at Wounded Knee, South Dakota, in 1973 which lasted 71 days and left two dead and 300 Indians indicted. This dramatic development led to the 1974 International Indian Treaty Council held in Standing Rock, Sioux territory, in North Dakota. At that meeting it was decided to elevate issues relating to indigenous peoples to the international level and to campaign to get such issues on to the agenda of the United Nations.


Die VVO Algemene Vergadering se Verklaring oor die Regte van Inheemse Volke (Verklaring) is deur die Algemene Vergadering in 2007 met instemming van 144 state aanvaar. Dit kan beskou word as die laaste beduidende menseregte dokument wat deur daardie liggaam aanvaar is en dit kan moontlik dieselfde status as die Internasionale Verdrag oor Siviele en Politieke Regte en die Internasionale Verdrag oor Ekonomiese, Sosiale en Kulturele Regte ontwikkel.
Die uitdaging wat voorlê, is egter die implementering van die Verklaring. Histories is state traag om die regte van inheemse volke te erken en toe te pas en met hierdie Verklaring sal dit moontlik nie veel anders wees nie.
Die eerste vraag wat geopper sal word, is wat is die status van die Verklaring? 'n Tweede is of die Verklaring op nasionale vlak erkenning gaan geniet, veral as in ag geneem word die wye spektrum regte van inheemse volke wat in die Verklaring gedek word?
Op regionale vlak is daar wel aanduidings dat die Verklaring erkenning gaan geniet. Die Organisasie van Amerikaanse State het aangedui dat die Verklaring minimum standaarde neerlê. Die Afrika Unie se Afrika Kommissie vir Menseregte het onlangs in die -saak (2011) bevind dat die Verklaring op alle Afrikastate van toepassing is - ongeag of die staat se konstitusionele raamwerk daarvoor voorsiening maak.
Die twee aspekte van die Verklaring wat egter die meeste debat gaan genereer, is aangeleenthede rondom inheemse volke se regte op grond en die reg op self beskikking.
Wat betref die regte op grond word die -saak (2001); (1997); die -saak (1992); die -saak (2003) en die -saak (2003) bespreek om aan te dui hoe inheemse volke se regte op grond deur die howe in Nicaragua, Kanada, Australië, Suid-Afrika en Nieu-Seeland benader is en hoe ingewikkeld die aangeleentheid kan wees.
Die probleme rakende die self beskikking van inheemse volke word enersyds uitgespel. Eerstens ontstaan die vraag of self beskikking die reg tot afstigting (sesessie) verleen? Tweedens ontstaan die vraag wat presies die definisie van "volk" is wat geregtig is op self beskikking?
Hierdie vrae is reeds sterk deur Kanada, Australië, Nieu-Seeland en die VSA na vore gebring. Voor al hierdie vrae nie bevredigend beantwoord is nie, sal die Verklaring oor die Regte van Inheemse Volke nie 'n werklik universele inslag vind nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2013/2/EJC137413
2013-01-01
2017-10-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error