n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Alternative fora for human rights protection? An evaluation of the human rights mandates of the African sub-regional courts

Volume 2013, Issue 3
  • ISSN : 0257-7747



Regionalism has loosely been defined as representing "the body of ideas, values and concrete objectives that transform a geographical area into a clearly identified regional social space". Regionalism in the context of human rights law has distinct advantages. Regional systems of human rights supervision reflect specific needs and cultural preferences. And regional arrangements are frequently seen to be more effective, with a higher capability to pay attention to local conditions and detail. In the context of human rights protection regional courts may offer an alternative to the often inadequate human rights protection offered by African states.

The creation of sub-regional courts such as ECOWAS community court of justice, the East African court (EAC) and the Southern African Development Community tribunal (SADC tribunal) means that African states are recognising the importance of sub-regionalism. As Forere puts it, African countries have agreed to a "pooling" of their sovereignty with regard to economic integration. With regard to human rights, states have been far more hesitant to give away or defer aspects of their sovereignty. The fact that African states since the early 1990s have gradually shown willingness also to pool sovereignty with regard to human rights is of major significance.

Die oprigting van streekshowe in Afrika soos die ECOWAS hof (die hof van die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika state), die Oos-Afrika hof en die tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC tribunaal) sedert die vroeë 1990's dui daarop dat state in Afrika toenemend gewillig is om hul soewereiniteit prys te gee in belang van gemeenskaplike ekonomiese ontwikkeling. Die vraag is egter of Afrikastate ook gewillig is om soewereiniteit wat betref menseregte prys te gee. Die kernvraag in hierdie artikel is of bogenoemde streekshowe (of sub-regionale howe) eksplisiete of implisiete jurisdiksie oor menseregte het. In die lig van die relatiewe swak rekord met betrekking tot menseregte van vele Afrikastate kan gevra word: kan streekshowe 'n alternatiewe forum vir menseregte litigasie bied wanneer Afrikastate se nasionale howe tekortskiet wat die beskerming van menseregte betref?
Die feit dat sommige van die oprigtingsdokumente van hierdie howe geen eksplisiete jurisdiksiebepalings oor menseregte bevat nie, laat die vraag ontstaan of die howe wel implisiete jurisdiksie het. Kan streekshowe uitsprake oor menseregte kwessies lewer as hierdie howe (soos in die geval van die SADC tribunaal en die Oos-Afrika hof) bloot oor implisiete jurisdiksie beskik? Die uitsprake in en word in hierdie verband ontleed. Die feit dat die streekshowe hierdie sake aangehoor het selfs in die afwesigheid van 'n eksplisiete jurisdiksie dui op 'n implisiete menseregtejurisdiksie. Die agtergrond tot die ontbinding van die SADC tribunaal word bespreek. Die onlangse beëindiging van die SADC tribunaal se jurisdiksie om individuele klagtes aan te hoor, word indringend bespreek. Die vraag of dit wenslik is dat van hierdie howe oorvleuelende jurisdiksie het oor menseregte, word aangespreek. In die artikel word tot die gevolgtrekking gekom dat die toekoms van die beskerming van menseregte in Afrika in 'n groot mate afhang van die gewilligheid van Afrikastate om afstand te doen van soewereiniteit in belang van individuele menseregte. Al is dit te vroeg om tot die gevolgtrekking te kom dat streekshowe reeds die rol van alternatiewe fora vervul, bestaan die potensiaal vir streekshowe om hierdie belangrike rol te kan vervul.

Loading full text...

Full text loading...


Article metrics loading...


This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error