1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Consumer credit law in South Africa, M. Kelly-Louw (met bydraes deur P.N. Stoop) : book review

USD

 

Abstract

Hierdie omvangryke werk word vergesel van 'n laserskyf wat geweldig baie nuttige inligting bevat betreffende regulasies en voorskrifte wat in die kredietbedryf van toepassing is. Daar is min wette, behalwe die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, wat tot so 'n stortvloed van kommentare en regspraak gelei het as die 34 van 2005. (Die wet is nie op Afrikaans uitgegee nie.) 'n Mens hoef maar net die bronnelys en sakeregister van werke soos Scholtz (2008 ev), Otto en Otto (2013) en natuurlik die werk onder bespreking te raadpleeg, om te sien presies hoe hierdie swak geformuleerde wet die regbanke en die ivoortorings besig gehou het. (Sien vir 'n versameling van regterlike wat die Nasionale Kredietwet behoorlik aan die strot gegryp het, Otto "Onagsame wetsopstelling - die Nasionale Kredietwet op die operasietafel" 2013 217.)

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2013/4/EJC144956
2013-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error