1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Aard van 'n verrykingsretensiereg in die lig van 1960 3 SA 642 (a) : aantekeninge

Volume 2013, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

In Wiese (2012 proefskrif SA) is 'n grondige ondersoek na die aard en werking van retensieregte in die Suid-Afrikaanse reg gedoen. Die regsposisie in Suid-Afrika is vergelyk met die posisie in die Nederlandse reg, sowel vóór as ná die inwerkingtreding van die huidige . Die navorsing het getoon dat daar onsekerheid is oor die aard en werking van retensieregte in die Suid-Afrikaanse reg (Wiese 357-362). Ten opsigte van die aard van retensieregte is ek van mening dat Sonnekus ("Sekerheidsregte - 'n nuwe rigting?" 1983 TSAR 97 102-106, "Retensieregte - nuwe rigting of misverstand ?" 1991 TSAR 462 en Sonnekus en Neels (1994) 771-772) tereg aantoon dat retensieregte nie subjektiewe regte is nie en dus ook nie saaklike regte nie, maar wél terughoudingsbevoegdhede is (Wiese 357). Daarom moet die standpunt dat verrykingsretensieregte as onderdeel van terughoudingsbevoegdhede wél saaklike regte is, bevraagteken word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2013/4/EJC144966
2013-01-01
2017-05-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error