1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Recent German federal constitutional court decisions regarding marriage, parents and family - constitutional amendments without legislative participation?

USD

 

Abstract

Article 6(1) of the German constitution ("Grundgesetz") provides that marriage and family shall enjoy the special protection of the state ("Ehe und Familie stehen unter dem besonderen Schutz der staatlichen Ordnung"). According to article 6(2) of the constitution the care and upbringing of children is the natural rights of parents and a duty primarily incumbent on them ("Pflege und Erziehung der Kinder sind das natürliche Recht der Eltern und die zuvörderst ihnen obliegende Pflicht").


Traditionally, marriage has been defined as the life-long relationship between a man and a woman; parents are the father and the mother of a child; the family is the community of parents and children. This view was revised about ten years ago by the coalition of the Social Democrats and the Green Party in two statutes, namely the "Ending the discrimination of same-sex relationships act" of 16 January 2001 and the "Revision of the civil partnership law act" of 15 December 2004. These two statutes passed in the federal parliament ("Bundestag") and equated homosexual partnerships with marriage in several areas. However, other areas, especially taxation and civil service law, were left unamended, because the "Bundesrat" (federal council, composed of representatives of the governments of the German federal states - "Länder"), which was then dominated by the conservative-liberal opposition, refused to consent. After Merkel took over government in November 2005, this kind of legislation came to a halt.
This is when the German federal constitutional court ("Bundesverfassungsgericht") entered the scene. Within the past decade it has developed its own dynamics in its jurisprudence promoting same-sex equalisation, something that has been impossible to do politically in parliament. This socio-political development is neither embraced nor questioned in this article; the focus is on the exigencies of the constitution and the way in which the federal constitutional court has interpreted and applied the terms "marriage", "family" and "parents".


Ingevolge artikel 6 van die Duitse grondwet geniet die huwelik en gesin spesiale beskerming van die staat. Die versorging en opvoeding van kinders is 'n natuurlike of inherente reg van die ouers. Die vaders van die grondwet het in 1948-1949 daarvan uitgegaan dat die begrip "huwelik" dui op 'n durende (waarskynlik lewenslange) verhouding van een man met een vrou en dat die begrip "ouers" dui op die natuurlike verhouding van die biologiese ouers van 'n kind met die kind en dat "gesin" dui op die verhouding van 'n vader en moeder met hul kind. In die tussentyd is die praktyk wesenlik getransformeer en in teenstelling tot die premisse waarvan die vaders van die grondwet uitgegaan het, erken die sosiale gemeenskap deesdae 'n veeltal ander samelewingsvorme wat ook in die sosiale en dus regsnorme neerslag vind. Ongeveer 'n dekade gelede het die Duitse federale parlement twee wette aanvaar wat homoseksuele verhoudings met huwelike gelykgestel het in meerdere opsigte. Daardie nuwe rigting is egter nie voortgesit na die magsverskuiwing met die verkiesing van Merkel as bondskanselier in 2005 nie.
Nieteenstaande die duidelike beleidsbesluit van die wetgewer gesteun deur die meerderheid stemme in die vrye en regverdige nasionale verkiesings sedertdien om nie voort te gaan met die gelykskakeling van homoseksuele verhoudings met huwelike nie, volhard die federale grondwetlike hof met 'n toenemende gelykskakeling van die posisie van gelykslagtelike verhoudings met huwelike in die tradisionele sin. Ondanks die duidelike formulering van die grondwet en die onteenseglike bedoeling van die vaders van die grondwet, benut die grondwetlike hof die vaandel van die algemene gelykheidsklousule vervat in artikel 3(1) van die grondwet en die beginsel van eenvormige wetgewing vir dié doel. In 'n aantal beslissings het die grondwetlike hof sy optrede regverdig met die argument dat indien die reg (soos deur die wetgewer daargestel) in sommige opsigte wel die homoseksuele verhoudings met 'n huwelik gelykstel, moet dit outomaties in alle opsigte die geval wees ongeag die afwesigheid van verdere wetgewing in die verband. In die beslissing van 19 Februarie 2013 is selfs beslis ten gunste van opvolgende aannemings deur gelykslagtige lewensmaats.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2014/2/EJC152118
2014-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error