1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Rasionaliteit, redelikheid en gebeurlikheidsgelde-ooreenkomste : regspraak

USD

 

Abstract

In was die geldigheid ter sprake van gebeurlikheidsgelde-ooreenkomste tussen regspraktisyns en hulle kliënte wat nie voldoen het aan die vereistes van die Wet op Gebeurlikheidsgelde 66 van 1997 nie. Die konstitusionele hof het 'n aansoek van die hand gewys vir verlof tot appèl teen twee beslissings van dieselfde volbank van die Gauteng afdeling van die hooggeregshof, Pretoria ( 2013 2 SA 583 (GSJ) en 2013 ZAGPPHC 33 (13 Febr 2013) (ongerapporteer)). In hierdie bespreking word na die uitspraak van die konstitusionele hof verwys as die -saak, en na die twee ander uitsprake as die -saak en die -saak. Die aansoek is van die hand gewys omdat daar geen redelike gronde vir 'n suksesvolle appèl was nie (die -saak par 5).

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2014/4/EJC159983
2014-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error