1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die kwynende belang van die begrip "wettige betaalmiddel" binne 'n vinnig veranderende betalingslandskap : aantekeninge

USD

 

Abstract

Die einde van die kontantera in Suid-Afrika is moontlik nog nie heeltemal so naby as wat dikwels aangekondig word nie: "to paraphrase Mark Twain, reports of the demise of cash are greatly exaggerated" (Williams "2012 Annual report essay: Cash is dead! Long live cash!" www.frbsf.org/our-district/about/annual-report/annual-report-2012/2012-annual-report-essay-cash-is-dead-long-live-cash (28-07-2014)). Die het vroeër vanjaar 'n kort artikel gepubliseer met die opskrif: "Checks are expendable, but in legal tender we trust" (Corkery 4-02-2014 F12), waarin onder meer aangedui word dat meer Amerikaanse banknote tans deur die finansiële stelsel vloei as op enige ander tyd in die onlangse geskiedenis. Die tjek is dus ontbeerlik - maar nog nie heeltemal dood nie (vgl ook Leibbrandt (2004)) - terwyl die blywende vertroue in kontant nie onderskat moet word nie. Tog het een van die groot Suid-Afrikaanse banke aan die einde van verlede jaar berig dat maandelikse kaartbetalings en verskillende vorme van elektroniese fondsoordragte kontantonttrekkings by OTM'e met R800 miljoen oorskry het ("Card payments overtake cash: FNB" http://businesstech.co.za/news/banking/48841/card-payments-overtake-cash-fnb (4-11-2013)).

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2014/4/EJC159991
2014-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error