1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Boedelbereddering en sekerheidsregte - 'n vreedsame afweging van botsende belange?
2013 JDR 2436 (GNP) (ongerapporteer) : regspraak

USD

 

Abstract

Die primêre funksie van die reg is om na 'n afweging van die potensieel botsende belange van die onderskeie strydende partye en ander potensiële belanghebbendes só reg te spreek dat eierigting ontmoedig word en 'n vreedsame samelewing met regsekerheid moontlik is. In die Suid-Afrikaanse samelewing word van oudsher 'n hoë premie geplaas op die beskerming van die belange van 'n kredietverskaffer en word voorsien dat indien die skuldenaar in gebreke bly om sy opvorderbare skuld te vereffen die skuldeiser met tussenkoms van die hof die skuldenaar kan uitwin ten einde uit die opbrengs van die uitgewinde bates van die skuldenaar sy uitstaande vordering te bevredig. Nieteenstaande sommige vreemdsoortige statutêre nuutreëlings soos dié vervat in artikels 129 en 130 van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 of die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 word steeds as premis daarvan uitgegaan dat 'n skuldenaar met sy hele boedel aanspreeklik is ter vervulling van al sy prestasieverpligtinge. Die voorkeurposisie wat in die geval van sommige skuldeisers verleen word ten einde as skuldeiser met sekuriteit 'n voorkeurposisie te beklee, neem nie weg dat alle skuldeisers met 'n opvorderbare en bewysbare vordering met tussenkoms van die hof 'n eksekusiebevel kan bekom en uit die opbrengs van die daaropvolgende eksekusieverkope sy vordering as pandingsreghebbende of houer van 'n kan bevredig nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2015/1/EJC167054
2015-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error