1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Delikseis deur derde party weens kontrakbreuk
2014 2 SA 214 (HHA) : regspraak

USD

 

Abstract

In ons reg word algemeen aanvaar dat die opsetlike bemoeiing met 'n kontraktuele verhouding deur 'n vreemdeling (derde party of buitestander) tot die kontrak wat daartoe lei dat 'n kontraksparty nie die prestasie verkry waarop hy geregtig is nie, of dat sy kontraktuele verpligtinge verswaar word, in beginsel die Aquiliese aksie fundeer (sien [2014] ZASCA 84 par 28; Neethling en Potgieter (2010) 326 ev; Loubser en Midgley (reds) (2012) 234-237; Van der Merwe (1959) ; Zimmermann (1996) 1036 ev oor die teenoorgestelde posisie in die Romeinse reg; Von Bar en Drobnig (2004) 211 ev oor die swewende posisie in die meeste Europese jurisdiksies). Die mees voorkomende wyse handel oor opsetlike bemoeiing wat tot gevolg het dat een van die kontrakspartye kontrakbreuk pleeg ("inducement to breach of contract"). In 1981 2 SA 173 (T) 202 stel die hof dit so: "A delictual remedy is available to a party to a contract who complains that a third party has intentionally and without lawful justification induced another party to the contract to commit a breach thereof."

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2015/1/EJC167056
2015-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error