1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Gebrek aan wetenskap vervlak regspraak tot kasuïstiek : regspraak

USD

 

Abstract

(768/13) 2014 ZASCA 220 (12-12-2014)


Die probleme met trosbehuisingskomplekse is legio nie alleen vir die bewoners nie, maar ook vir die bestuur van sodanige komplekse. Naas die uitdagings wat die nabuurskap vir die inwoners meebring soortgelyk aan die wat deur woonstelbewoners óók ervaar word, is daar die probleme wat verband hou met die regskonstruksies wat as voertuig vir die loods van sodanige komplekse gekies word. Regsekerheid volg nie uit 'n kasuïstiese aanmekaarflans van noodspronge om 'n bepaalde praktykfenomeen die hoof te probeer bied nie, maar eerder uit 'n beheersde omgang met gevestigde regsbeginsels wat reeds die toets van die tyd deurstaan het. (Sien Wolf "Die Rückkehr zu den Begriffen, das heiβt zum System des Bürgerlichen Gesetzbuchs, ist gleichbedeutend mit methodischer und sachlicher Herstellung der Rechtssicherheit, ohne die es kein Vertrauen der Menschen in den Rechtsstaat gibt, die aber auch Sicherung und grundlegende Entlastung der richterlichen Arbeit bedeutet" in Lüke (red) (1994) en ook Hol se kritiese bespreking van die bydrae van Savigny tot die regswetenskap "Waarom Duits recht?" 2014 586 589.)

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2015/2/EJC169123
2015-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error