1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Diensbaarhede val nie uit die hemel nie : regspraak

Volume 2015, Issue 3
  • ISSN : 0257-7747
  • E-ISSN: 1996-2207
USD

 

Abstract

(224/14) 2015 ZASCA 46 (26 Maart 2015)


'n Diensbaarheid is 'n beperkte saaklike reg wat aan die reghebbende beperk omskrewe bevoegdhede verleen om met die saak van 'n ander te mag handel of daaruit voordeel te mag geniet. Niemand kan diensbaarheidsreghebbende wees ten aansien van sy eie saak nie (). Die keersy van dié munt hou noodwendig in dat die eienaar van die belaste of dienende saak 'n ooreenstemmende beperking van sy inhoudsbevoegdhede as eienaar moet gedoog. Omdat 'n diensbaarheid 'n wesenlike inbreukmaking meebring op die van die eienaar word die bevoegdhede van 'n diensbaarheidsreghebbende nie alleen beperkend uitgelê onder die vaandel dat dit altoos uitgeoefen moet word nie, maar ontstaan diensbaarhede nie lukraak nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2015/3/EJC173603
2015-01-01
2017-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error