1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Middellike staatsaanspreeklikheid - mistastings oor gevestigde regsbeginsels : regspraak

USD

 

Abstract

(26171/06, 26119/06) 2011 ZAGPJHC 15 (25 Jan 2011) (ongerapporteer)


(1037/13) 2014 ZASCA 174 (19 Nov 2014) (ongerapporteer)
Die deliktereg is en bly 'n dinamiese gebied. Ontwikkelinge oor die afgelope paar jaar bied 'n beeld van 'n regsterrein waarin daar selfs oor die mees fundamentele grondbeginsels, waaroor daar dekades lank skynbaar algemene eenstemmigheid geheers het, geredekawel word. Twee tipiese voorbeelde van hierdie tendens vind mens in die debat oor die aard en wese van die onregmatigheidselement, asook die volgorde waarin die gewraakte optrede van die verweerder aan die delikselemente getoets word. Fagan het die spreekwoordelike klip in die bos gegooi met sy artikel oor hoe die korrekte toepassing van die onregmatigheidstoets daar moet uitsien ("Rethinking wrongfulness in the law of delict" 2005 90), naamlik dat die toets vir onregmatigheid eenvoudig daarop neerkom dat 'n handeling onregmatig is wanneer dit billik sal wees om die dader aanspreeklik te hou vir die nadeel wat hy veroorsaak het.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2015/3/EJC173605
2015-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error