1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - 'n Notariële verband op roerende goed en uitwissende verjaring : aantekeninge

USD

 

Abstract

In die Suid-Afrikaanse reg word met betrekking tot verjaring onderskei tussen verkrygende en uitwissende verjaring. Wat laasgenoemde betref, ken die Suid-Afrikaanse reg nie meer die onderskeid tussen swak en sterk verjaring nie sodat die gevolg van 'n suksesvolle beroep op uitwissende verjaring deurgaans sterk werking het. Dit bring mee dat die tersake vorderingsreg van die vorderingsreghebbende tenietgaan deur voldoening aan al die vereistes van uitwissende verjaring en dáárna nie meer sprake van 'n bestaande dog onafdwingbare skuld van die prestasieskuldige party is nie. (Sien oor die onderskeid in vergelykbare Vastelandse regstelsels tussen swak en sterk verjaring Zimmermann (2010) 72-75.)

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2015/3/EJC173606
2015-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error