1887

n Journal for Juridical Science - Die verhouding tussen 'n klient, sy regsverteenwoordigers en derde partye

USD

 

Abstract

Daar word gekyk na die ontwikkeling van die lasgewingskontrak (mandatum) tussen 'n klient en sy prokureur sowel as sy advokaat. Die regsfiguur van verteenwoordiging word ook bespreek. Dus vorm lasgewing en agentskap die kern van die klient se regsverhoudings met ander persone. In hierdie artikel word daar nie na gewoontes en gebruike verwys nie. Ander kernbegrippe word ook bespreek. Die delegasie van magtiging is egter die sentrale punt gebaseer op konsensuele verhoudings. Daar is twee ooreenkomste waaruit die bedoeling tot skepping van 'n regsverhouding moet blyk naamlik tussen (a) klient en prokureur en (b) prokureur en ander partye. 'n Feitestel word gegee aan die hand waarvan die volgende partye se regsverhoudings bespreek word: die klient, sy plattelandse prokureur, die stedelike korrespondent, die advokaat en 'n derde party wat die skuldenaar van die klient is.

The development of the contract of mandate (mandatum) between a client and his attorney as well as his advocate is discussed. Reference is also made to representation. The core of the client's privity of contract with other parties consists of mandate and representation. Customs and usages are not referred to in this article. Other key concepts are also discussed. Delegation of authority is however the focus point and is based on consensual relations. There are two agreements which must show the intention to create privity of contract (a) the mandate between client and attorney and (b) the mandate between the attorney and other parties. A case study is given the facts of which are used to analyse the legal relationship between the following parties: the client, his country and city attorneys, his advocate and also a third party who is a debtor of the client.

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/26/2/EJC55460
2001-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error