1887

n Journal for Juridical Science - Permanent Secretary, Department of Welfare, Eastern Cape, and another v Ngxuza and others - hofreëls vir die voer van 'n groepsgeding? : case note

USD

 

Abstract

Extracted from text ... J de Bruin, Lektor, Fakulteit Regsgeleerdheid, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein. 2002 Tydskrif vir Regswetenskap 27(1): 123-131 Vonnisbespreking / Case note Permanent Secretary, Department of Welfare, Eastern Cape, and another v Ngxuza and others - Hofre?ls vir die voer van 'n groepsgeding? 1. Inleiding 'n Groepsgeding is 'n prosedure vir die akkomodering van litigasie gebaseer op gemeenskaplike (dieselfde) feite- en/of regsvrae ingestel of verdedig deur 'n verteenwoordiger namens 'n definieerbare groep persone. Groepsgedingvoering was tot voor die inwerkingtreding van die tussentydse Grondwet 200 van 1993 grootliks onbekend aan die Suid-Afrikaanse reg. Die tussentydse Grondwet het die posisie verander deur ..

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/27/1/EJC55470
2002-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error