1887

n Journal for Juridical Science - Kennisleer word bevestig : case note

USD

 

Abstract

Extracted from text ... Moritz Bobbert, Prokureur, Bloemfontein. Vonnisbespreking / Case note Kennisleer word bevestig Die kennisleer is die leerstuk waarkragtens 'n latere saaklike reghebbende op 'n saak gebonde is aan die regte van 'n vroe?re persoonlike reghebbende op dieselfde saak waarvan die saaklike reghebbende werklik kennis gedra het. As gevolg van die regsfiguur van die kennisleer word beperkte saaklike werking aan 'n vroe?re persoonlike reg verleen. Die kennisleer word aangewend om die belange-konflik tussen 'n persoonlike en 'n saaklike reghebbende op te los. In die Suid-Afrikaanse regspraak is die kennisleer in 'n verskeidenheid van gevalle van botsing-belange toegepas. Die situasies kan geskets ..

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/27/1/EJC55471
2002-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error