1887

n Journal for Juridical Science - Egorassisme as verswarende faktor by straftoemeting : case note

USD

 

Abstract

Extracted from text ... J M T Labuschagne, Universiteit van Pretoria. 2002 Tydskrif vir Regswetenskap 27(2): 180-184 Vonnisbesprekings / Case notes Egorassisme as verswarende faktor by straftoemeting 1. Inleiding In die saak R v White ([2001] Crim LR 576), wat onlangs voor die strafafdeling van die Court of Appeal (CA) in Engeland gedien het, was die feite kortliks soos volg: Die appellant, W, was 'n passasier op 'n bus in London. Daar is aangevoer dat, toe hy van die bus afgeklim het, hy dreigende, smalende en beledigende woorde/gedrag teenoor die konduktrise, wat van Sierra Leone afkomstig was, gebruik/openbaar het en dat hy gevolglik ..

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/27/2/EJC55480
2002-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error