1887

n Journal for Juridical Science - Die beskerming van skuldeisers ingevolge artikel 34 van die na 'n skikkingsooreenkoms : case note

USD

 

Abstract

Extracted from text ... AL Stander, PU vir CHO, Potchefstroom. Vonnisbesprekings / Case notes Die beskerming van skuldeisers ingevolge artikel 34 van die Insolvensiewet na 'n skikkingsooreenkoms 1. Inleiding Artikel 34 van die Insolvensiewet 24 van 1936 handel oor die nietige verkoop van 'n besigheid. Artikel 34(1) bepaal dat indien 'n handelaar 'n besigheid wat aan hom behoort, of die klandisie van so 'n besigheid, of goedere of eiendom wat 'n deel daarvan is, oordra ingevolge 'n kontrak (behalwe in die gewone loop van daardie besigheid of tot die versekering van die betaling van 'n skuld), en so 'n handelaar publiseer nie die ..

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/28/1/EJC55492
2003-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error