1887

n Journal for Juridical Science - The impact of Scholasticism and Protestantism on Ulrich Huber's views on constitutionalism and tyranny

USD

 

Abstract

<b>Die invloed van skolastiek en protestantisme op Ulrich Huber se standpunte oor konstitusionalisme en tirannie</b> <br>Ulrich Huber (1636-1694) se bydrae tot die publiekreg het 'n aanvang met sy lesings oor die algemene beginsels van die konstitusionele reg te Franeker geneem. Die vrug van sy werk het in sy <I>De Jure Civitatis&lt;/I&gt; neerslag gevind. Die tydperk waarin Huber hierdie werk geproduseer het, is in die algemeen deur die opkoms van die rasionalisme en die verligting in die regsgeleerdheid van Nederland gekenmerk. Meer spesifiek toon Huber se werk die invloed van die oorgang vanaf verligte absolutisme na demokratiese regering, gebaseer op die wil van die onderdane. Huber se siening van populêre soewereiniteit het in sy standpunte oor beperkte regering en verset teen tirannie neerslag gevind. 'n Studie van die Latynse teks van Huber se pionierswerk in Latyn, bring waardevolle perspektiewe oor hierdie tendense in die oorgang van die Nederlandse jurisprudensie vanaf die skolastiek na die verligtingsdenke aan die lig.

Ulrich Huber's (1636-1694) contribution to public law was initiated with his lectures on the general principles of constitutional law at Franeker. The fruits of his work culminated in his <I>De Jure Civitatis</I>. The era in which Huber produced this work was generally characterized by the emergence of rationalism and enlightenment in Dutch jurisprudence. More specifically Huber's work reflects the influence of the transition from enlightened absolutism to democratic government based on the will of the subjects. His views on popular sovereignty culminated in Huber's theory of limited government and resistance to tyranny. A study of the Latin text of Huber's pioneering work reveals valuable perspectives on these trends in the transition of Dutch jurisprudence from scholasticism to enlightenment.

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/29/2/EJC55533
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error