1887

n Journal for Juridical Science - Forensic entomology : relevant to legal dispute resolution?

USD

 

Abstract

<b>Forensiese entomologie : relevant met betrekking tot die oplossing van regsprobleme?</b> <br>Forensiese entomologie behels die studie van insekte en ander geleedpotiges wat geassosieer word met sekere vermoedelike kriminele gebeure ten einde bruikbare inligting vir geregtelike ondersoek-doeleindes te bekom. Hierdie bydrae oorweeg die relevantheid van hierdie biologiese wetenskap vir die regsproses. Ons bereik die slotsom dat ten spyte van faktore soos die aard van die wetenskap en 'n gebrek aan kennis en hulpbronne wat die integrasie daarvan in die regsisteem kortwiek, ander jurisdiksies die nut daarvan erken en dit algemeen aanvaar. Alhoewel forensiese entomologie tot op hede in net een Suid-Afrikaanse saak toegelaat is, is dit al in verskeie kriminele ondersoeke in hierdie land gebruik. Verskeie inisiatiewe is ook geloods om die gebruik van die wetenskap te bevorder en die resultate daarvan meer betroubaar te maak. Indien hierdie pogings vrugte afwerp, kan forensiese entomologie al hoe meer relevant word in geregtelike dispuut-oplossing.

Forensic entomology is the study of insects and other arthropods associated with certain suspected criminal events, for the purpose of uncovering information useful to a legal investigation. This contribution considers the relevance of this biological science to the judicial process.We conclude that although the inherent nature of the science and a lack of expertise and resources hamper its integration into the legal system, its value and general acceptance is consistently recognized in other jurisdictions. Although forensic entomology evidence has to date been accepted in only one South African case, it has been utilized in numerous criminal investigations in this country. Also, various initiatives have been launched to increase its utilization and improve the reliability of its results. If these endeavours prove to be successful, forensic entomology could become increasingly relevant to legal dispute resolution.

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/29/3/EJC55541
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error