1887

n Journal for Juridical Science - Exploring fairness in health care reform

USD

 

Abstract

<b>'n Ondersoek na billikheid in die hervorming van gesondheidsorg</b> <br>Hierdie artikel ondersoek die toenemende uitdaging van die billike allokasie van skaars openbare gesondheidsbronne, deur te fokus op die dienste vir vroue en meisies. Dit oorweeg verskillende maniere van dink oor billikheid in gesondheidsorghervorming, die rol van die howe in die bevordering van billikheid, en die gebruik van regstellende aksie maatreëls om ongelykhede in gesondheidsorg reg te stel. Dit word aangedui dat die gesondheid van individue en bevolkings geraak word deur kliniese dienste, die organisasie en funksionering van gesondheidsisteme, en onderliggende sosio-ekonomiese faktore.Verskillende geregtigheidsteorieë, wat die beoordeling van billikheid beïnvloed, met betrekking tot die beskikbaarheid, toeganklikheid van en toerekenbaarheid van dienste. Die tradisie in judisiële ingesteldheid word nagegaan, vanaf terughoudendheid ten opsigte van besluite oor die allokasie van regeringsbronne tot getuienis-gebaseerde ondersoek na die nakoming van konstitusionele en menseregteverpligtinge. Die toepaslike gebruik van regstellende aksie maatreëls om gelykheid in gesondheidstatus te verbeter word ondersoek, gegewe die toenemende onaanvaarbare ongelykhede in gesondheid onder subgroepe van vroue in lande.

This article considers the increasing challenge of the fair allocation of scarce public health care resources by focusing on services for women and girls. It considers different ways of thinking about fairness in health care reform, the role of courts in promoting fairness, and the use of affirmative action measures to remedy health disparities. The health of individuals and populations is shown to be affected by clinical services, the organization and functioning of health systems, and underlying socio-economic determinants. Different theories of justice are addressed that affect assessments of fairness, considering availability, accessibility, acceptability of and accountability for services. The transition in judicial dispositions is traced, from deference to governmental resource allocation decisions to evidence-based scrutiny of governmental observance of constitutional and human rights legal obligations. The appropriate use of affirmative action measures to improve equality in health status is explored, given the increasingly unacceptable disparities in health among subgroups of women within countries.

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/29/3/EJC55545
2004-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error