1887

n Journal for Juridical Science - Access to justice and the role of law schools in developing countries : some lessons from South Africa : part 2 : 1990 until the present

USD

 

Abstract

<b>Toegang tot die regstelsel en die rol van regsskole en regsfakulteite in ontwikkelende lande : sekere lesse uit Suid-Afrika : deel 2 : 1990 tot die hede</b> <br>Toegang tot die regstelsel in Suid-Afrika het dramaties verbeter sedert die 1990's. Dié verbetering het gevolg na die instelling van 'n konstitusionele demokrasie in Suid- Afrika. Die Grondwet waarborg toegang tot regsverteenwoordiging in strafsake. Regsverteenwoordiging in siviele sake het nuwe uitdagings gestel vir regsskole en regshulpklinieke. Die reg tot regsverteenwoordiging in siviele sake is nog nie getoets in die Konstitusionele hof nie. Die las om hierdie dienste, veral met betrekking tot sosio-ekonomiese regte, te verskaf word al hoe meer die verantwoordelikheid van regsskole en regshulpklinieke. Dit het aanleiding gegee tot nuwe moontlikhede en geleenthede. 'n Voorbeeld hiervan is die formele vennootskappe wat gesluit word tussen regshulpklinieke, nie-regerings organisasies en staatsgesubsideerde regshulpskemas. Dit is die oogmerk van hierdie vennootskappe om regsdienste te lewer en regsadvies te verskaf.Terselfdertyd help die Allemansreg programme die regering om 'n kultuur van menseregte, demokrasie en legitimiteit te bevorder. Die Suid-Afrikaanse ondervinding is getuienis daarvan dat regsskole in ontwikkelende lande 'n aansienlike bydrae kan maak om toegang tot die regstelsel te bevorder, in beide lande waar daar 'n kultuur van onderdrukking is en in lande met 'n demokrasie. Regsskole kan ook baie doen om die gewone burgers te onderrig oor hul regte.Regsskole in ontwikkelende lande verskil van regsskole in ontwikkelde lande omdat eersgenoemde 'n spesiale plig het om die gemeenskap te dien. Die rede hiervoor is omdat hulle funksioneer as die bevoordeelde eiland in 'n see van skaars hulpbronne, veral wanneer dit kom by die verskaffing van toegang tot die regstelsel aan die armes.

Access to justice in South Africa improved dramatically during the 1990s, especially after the introduction of a constitutional democracy in 1994. Although the Constitution guarantees access to legal representation in criminal cases this has posed new challenges for law schools and law clinics regarding civil cases. The right to legal representation in civil matters has not been tested in the Constitutional Court, and the burden of providing this service is increasingly falling on NGOs and law clinics, particularly in respect of social and economic rights. This has led to exciting new opportunities such as law clinics and NGOs entering into formal partnerships with the state-funded legal aid scheme to assist in the delivery of legal services and advice. As a result law clinic operations have become more focused and more sophisticated. At the same time "Street law" programmes are assisting the government in achieving its mission of promoting a culture of legality, human rights and democracy. The South African experience is that law schools in developing countries can make a significant contribution to access to justice in both repressive and democratic political environments. They can do likewise in educating ordinary citizens about their legal rights. What sets developing countries apart from developed countries is that law schools in the former have a special duty to serve their communities. This is because they often operate as a privileged island in a sea of scarce resources, particularly when it comes to providing access to justice for the poor.

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/30/1/EJC55554
2005-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error