1887

n Journal for Juridical Science - Liability for misdiagnosis and negligent therapy in psychiatry

USD

 

Abstract

<B>Aanspreeklikheid weens misdiagnose of nalatige behandeling in psigiatrie</B> <BR>Hierdie artikel neem opsetlike en nalatige misdiagnose, en nalatige behandeling, onder die loep.Wat nalatigheid betref, word van 'n praktisyn verwag om dieselfde standaard te handhaaf as wat redeliksgewys van persone in die erkende groep praktisyne waaraan hy of sy behoort, verwag kan word (die maatstaf van "die redelike psigiater"). In die farmakoterapeutiese konteks moet die psigiater versigtig oor die spreekwoordelike dwarslyn loop: as te veel (of die verkeerde) medikasie voorgseskryf word, kan dit tot aanspreeklikheid lei, en, as daar te min (of geen) voorgeskryf word (nie), kan dit immers ook tot aanspreeklikheid lei. Aan die ander kant, in die psigoterapeutiese konteks, moet hy of sy nie net terapie verskaf wat aanvaarbaar is in terme van doeltreffendheid nie, maar moet ook die regte balans tref tussen die pasiënt se belange, en die belange van betrokke derdes (wat in menigte gevalle ook die belange van die pasiënt kan affekteer).

This article examines intentional and negligent misdiagnosis, and negligent treatment, in the context of clinical psychiatry. As regards negligence, the practitioner is expected to adhere to such a standard of practice as can reasonably be expected from those in the recognised group of practitioners to which he or she belongs (the yardstick of the reasonable psychiatrist). In the context of pharmacotherapy, the psychiatrist must negotiate the proverbial tightrope: if too much (or the wrong) medication is prescribed, liability may result, and, if too little (or no) medication is prescribed, liability may result. In the context of psychotherapy, on the other hand, he or she must not only provide therapy that is of an acceptable standard in terms of efficacy, but must also find the balance between the patient's interests, and the interests of relevant third parties (which in many cases may also affect the interests of the patient).

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/30/2/EJC55558
2005-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error