1887

n Journal for Juridical Science - The protection of prisoners' rights to health care services in South African law : is it adequate?

USD

 

Abstract

<b>Is die beskerming van gevangenes se regte op gesondheidsdienste in Suid-Afrika voldoende?</b> <br>'n Onlangse koerantartikel beeld 'n somber prentjie uit van die situasie agter die mure van die grootste gevangenis in die Suidelike halfrond. Dit is aan die lig gebring dat ten minste vier gevangenes elke maand by die Westville gevangenis aan MIV / VIGS doodgaan, omdat die Departement van Korrektiewe Dienste nie die bronne het om mediese behandeling te verskaf nie. In terme van Artikel 35(2)(e) van die Suid-Afrikaanse Grondwet is gevangenes geregtig op mediese behandeling op staatsonkoste, afhangende natuurlik van die staat se bronne. Die kwessie van die beskikbaarheid van bronne het 'n spervuur van sake reg na vore gebring wat 'n uitdaging rig teen Artikel 35(2)(e). Hierdie artikel ondersoek sommige van hierdie sake en probeer ook lig werp op die nood van gevangenes om toegang te verkry tot hulle reg tot gesondheidsorgdienste.

A recent newspaper article1 depicted a dismal picture of the situation behind the walls of the largest prison in the Southern hemisphere. It was revealed that at least four prisoners die of HIV / AIDS at Westville Prison every month because the Department of Correctional Services does not have the resources to provide treatment. In terms of Section 35(2)(e) of the South African Constitution prisoners are entitled to medical treatment at state expense, dependant of course on the availability of resources. The issue of the availability of resources has seen a barrage of case law being brought to the fore challenging section 35(2) (e). This article examines some of these cases and also attempts to shed light on the plight of prisoners in accessing their rights to health care services.

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/31/1/EJC55566
2006-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error