n Journal for Juridical Science - Comparative law and legal universalism : an historical perspective




At a time when world society is becoming increasingly mobile and legal life is internationalized, the role of comparative law is gaining in importance. One type of interest pertaining to knowledge and explanation in comparative law is associated with the traditional comparison and / or . Pursuant to this comparison are searches for models (both conceptual and substantive) for the interpretation of current law, or for the formulation and implementation of legal policy. Another type of interest is connected with the goal of integration, or at least harmonization and cooperation at a transnational or international level. The present paper considers the connection between comparative law and legal integration schemes from the viewpoint of legal history. It is believed that an historical examination of this connection can facilitate the understanding of some of the conceptual and practical challenges that the ongoing tendencies of globalization set for lawyers and jurists.

Op 'n tydstip wanneer die samelewing van die wereld toenemend beweeglik word en die regslewe geinternasionaliseer word, is die rol van regsvergelyking besig om in belangrikheid toe te neem. Een tipe belangstelling wat betrekking het op kennis en verduideliking in regsvergelyking, word met die tradisionele vergelyking en / of assosieer. Ooreenkomstig hierdie vergelyking is soektogte vir modelle (beide konseptueel en substantief) vir die interpretasie van die huidige reg of vir die formulering en implementering van regsbeleid. 'n Ander tipe belangstelling hou verband met die doel van integrasie, of ten minste die harmoniering en samewerking op 'n transnasionale of internasionale vlak. Hierdie artikel beskou die verband tussen regsvergelyking en regsintegrasieskemas uit die oogpunt van regsgeskiedenis. Daar word geglo dat 'n historiese ondersoek van hierdie verband, begrip kan bewerk vir sommige van die konseptuele en praktiese uitdagings wat die voortgesette tendense van globalisering aan prokureurs en juriste stel.


Article metrics loading...

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error