1887

n Journal for Juridical Science - Free Trade Agreements with the US - are they good for your health?

USD

 

Abstract

Through its participation in the South African Customs Union (SACU), South Africa has been involved in negotiations with the United States government on the finalization of a free trade agreement (FTA). Although the US-SACU negotiations eventually ground to a halt, they are more than likely to be reinstated some time soon, and the far-reaching implications they portend will have to be confronted afresh.The concern of this contribution is the effect of the US insistence on stronger intellectual property protection for pharmaceutical patents in these bilateral agreements, the resultant impact on the prices of medicines for life-threatening conditions such as HIV / AIDS and related opportunistic diseases. This paper explores some critical issues related to FTAs, examines some of the pressure impacting on the negotiations, reviews the trends around the protection of pharmaceutical patents in some recently concluded agreements, and considers their implications for SACU countries.


As gevolg van die deelname van die Suid-Afrikaanse Doeane Unie (SADU), het Suid-Afrika betrokke geraak in onderhandelinge met die regering van die Verenigde State oor die finalisering van 'n vrye handelsooreenkoms. Alhoewel die VS-SADU onderhandelinge uiteindelik tot stilstand gekom het, is dit meer as waarskynlik dat dit binnekort weer hervat sal word en dat die verreikende implikasies wat dit inhou weer aangespreek sal moet word. Die bekommernis vervat in hierdie bydrae is die effek van die VS se aandrang op sterker beskerming van intellektuele eiendom vir farmaseutiese patente in hierdie belaterale ooreenkomste soos HIV / VIGS en verwante toestande. Hierdie artikel ondersoek sommige kritiese vraagstukke verwant aan vrye handelsooreenkomste, ondersoek die druk wat 'n effek op die onderhandelinge het, bespreek die tendense met betrekking tot die beskerming van farmaseutiese patente in sommige onlangs gefinaliseerde ooreenkomste en oorweeg die implikasies daarvan vir SADU-lande.

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/32/2/EJC55585
2007-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error