1887

n Journal for Juridical Science - The potential effectiveness of the 4 of 2000

USD

 

Abstract

I consider the potential effectiveness of the 4 of 2000 in achieving its stated goal of effecting far-reaching societal transformation. I do this by identifying 18 criteria of effective legislation, that such a law must be able to be implemented and enforced, that it should be highly visible and popularised, that it must provide for effective remedies, that it should not require substantial adjustments of current mores, and that a law set up to protect the economically weak will have limited impact. I then compare these criteria to the Act and conclude that the Act may well be able to assist individual claimants, but that farreaching societal changes will not follow from the Act's implementation.


Ek oorweeg die potensiële doeltreffendheid van die 4 van 2000 om die gestelde doel van grootskaalse sosiale verandering of "transformasie", te weeg te bring. Ek identifiseer 18 eienskappe van doeltreffende wetgewing, wat die volgende insluit : 'n Wet moet toegepas en afgedwing kan word, dit moet baie sigbaar wees en gepopulariseer word, dit moet voorsiening maak vir effektiewe remedies, dit moet nie ingrypende aanpassings in kontemporêre mores voorveronderstel nie, en 'n wet wat daargestel word om ekonomies weerlose lede van die gemeenskap te beskerm sal beperkte impak toon. Ek vergelyk dan hierdie eienskappe met die Wet en maak die gevolgtrekking dat die Wet wel van tyd tot tyd individuele eisers tot nut sal wees, maar dat grootskaalse maatskaplike veranderinge nie sal voortvloei uit die toepassing van die Wet nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/33/1/EJC55595
2008-06-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error