1887

n Journal for Juridical Science - Prosecuting gender-based international crimes : an appraisal of the tribunals' jurisprudence

USD

 

Abstract

This paper investigates the historical role of international criminal law in addressing human rights violations against women during armed conflict, as it obtained at Nuremberg in the 1940s through to the Yugoslavian and Rwandan conflicts in the 1990s. The extent, to which the tribunals have contributed to holding individuals accountable for human rights violations of a sexual nature against women, is explored. This paper also defines rape and sexual violence as they obtain at international law, gives an overview of the evolution of the legal treatment of sexual violence, and evaluates the impact of the jurisprudence both from the International Criminal Tribunal for Rwanda (ICTR) and the International Criminal Tribunal for the former Yugoslavia (ICTY), on gender-related crimes to the development of international law. A brief comparison is conducted of the gender legal provisions of the of the International Criminal Court (ICC) with those of the Special Court of Sierra Leone (SCSL) Statute, especially insofar as the ICC seeks to improve the protection of witnesses and victims. The paper concludes by assessing the sufficiency or otherwise of the existing substantive and procedural international law safeguards in punishing perpetrators, taking into account the needs of the victims of gender-related crimes.


Hierdie artikel onderneem 'n ondersoek na die historiese rol van die internasionale strafreg in die aanspreek van menseregte-skendings teen vroue tydens gewapende konflik, vanaf Nuremberg in die 1940s tot die Joegoslawiese en Rwandese konflikte in die 1990s. Dit sal spesifiek fokus op die mate waarin tribunale bygedra het daartoe om indiwidue aanspreeklik te hou vir menseregte-skendings van 'n seksuele aard teenoor vroue. Hierdie stuk sal ook verkragting en seksuele geweld definieer in die konteks van internasionale reg, 'n oorsig gee oor die ontwikkeling van die reg se hantering van seksuele geweld, asook die impak van die regspraak van die internasionale strafregtribunaal vir Rwanda (die ICTR) en die internasionale strafregtribunaal vir die vorige Joegoeslawië (die ICTY) op die gebied van geslags-verwante misdade evalueer ten opsigte van die ontwikkeling van internasionale reg. Die stuk sal voorts 'n kort vergelyking insluit van die geslagsrelevante regsbepalings van die van die internasionale strafhof (die ICC) met soortgelyke bepalings van die Statuut van die spesiale hof vir Sierra Leone (die SCSL), veral in soverre die ICC poog om die beskerming van getuies en slagoffers te bevorder. Die stuk sal afsluit deur die bestaande substantiewe en prosedurele beskermingsmaatreëls vir die strafoplegging van oortreders te evalueer, met inagneming van die belange van die slagoffers van geslags-verwante misdade.

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/33/2/EJC55601
2008-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error