1887

n Journal for Juridical Science - Die verkryging van getuienis deur middel van gedwonge chirurgie

USD

 

Abstract

Hierdie bydrae ondersoek die vraag of die verkryging van getuienis deur middel van 'n gedwonge chirurgiese ingreep op die liggaam van 'n verdagte deur die Suid-Afrikaanse reg veroorloof word. Daar bestaan teenstrydige hofbeslissings in hierdie verband. Sodanige prosedure maak ongetwyfeld inbreuk op 'n verdagte se reg op privaatheid en die reg op vryheid en sekerheid van die persoon en kan dit slegs geduld word indien die vereistes van die grondwetlike beperkingsklousule bevredig word. Die skrywers ondersteun die benadering dat die nie chirurgie ten einde getuienis te bekom, magtig nie en stel voor dat die wetgewer moet ingryp ten einde daarvoor voorsiening te maak. Voorstelle word gemaak van 'n moontlike benadering wat in die verband gevolg kan word.


This contribution considers the question of whether South African law permits the compelled surgical intrusion into a suspect's body in order to obtain evidence. The courts came to contradictory findings regarding this issue. Such a procedure undoubtedly constitutes an infringement of a suspect's right to privacy and the right to freedom and security of the person. It can only be tolerated if the requirements of the constitutional limitations clause are complied with. The authors support the approach that forced surgical interventions in order to obtain evidence are not permitted by the and that the legislature should intervene to provide for it. Recommendations as to the approach that could be followed are made.

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/33/2/EJC55605
2008-12-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error