1887

n Journal for Juridical Science - Repugnancy clause and its impact on customary law : comparing the South African and Nigerian positions - some lessons for Nigeria

USD

 

Abstract

The repugnancy doctrine was introduced into Nigeria in the 19th century through the received English laws. This doctrine prescribes that the courts shall not enforce any customary law rule if it is contrary to public policy or repugnant to natural justice, equity and good conscience. The doctrine is generally criticised for its use of foreign standards to assess the validity of the customary law rules. This article, however, contends that repugnancy doctrine had played a positive role in the development of customary law in Nigeria by removing its harsh aspects. Most African countries repealed the repugnancy provisos when they obtained independence but Nigeria still retains it. The article compares the positions in South Africa and Nigeria. In the South African context, this article found that repugnancy proviso had outlived its usefulness and courts now apply customary law subject to the Constitution and any legislation that specifically deals with customary law. This position, the article commends for Nigeria.


Die teenstrydigheidsleerstelling was aan Nigerië bekend gestel in die 19de eeu deur die ontvangs van die Engelse reg. Die leerstelling skryf voor dat die howe nie enige gewoontereg sal toepas as dit teenstrydig is met openbare beleid of onverenigbaar is met natuurlike geregtigheid, billikheid en skoon gewete. Die leerstelling word oor die algemeen gekritiseer oor die gebruik van vreemde standaarde om die geldigheid van die gewoonteregtelike reëls te bepaal. Hierdie artikel voer egter aan dat die teenstrydigheidsleerstelling 'n positiewe rol in die ontwikkeling van gewoontereg in Nigerië gespeel het deur met die growwe aspekte weg te doen. Meeste Afrika-lande het die teenstrydige stipulasies afgeskaf nadat hulle onafhanklikheid verkry het maar Nigerië het dit steeds behou. Die artikel vergelyk die posisies in Suid-Afrika en Nigerië. In die Suid-Afrikaanse konteks het die artikel gevind dat teenstrydige stipulasies sy bruikbaarheid oorleef het en howe pas nou gewoontereg toe onderworpe aan die Grondwet en enige wetgewing wat spesifiek handel oor gewoontereg. Hierdie artikel beveel hierdie posisie aan vir Nigerië.

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/34/1/EJC55608
2009-06-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error