1887

n Journal for Juridical Science - 'To each a crumb of right, to neither the whole loaf' : the of the and the of in African legal thought

Volume 37, Issue 1
  • ISSN : 0258-252X
USD

 

Abstract

The literature on the meaning of justice remains too Eurocentric without a modicum of space for what Africans hold to be an appropriate conception of justice. This article argues that while there exist scholarly interpretations and inspiring analyses on what may be tagged as African contributions to justice conception such as Desmond Tutu's , Gluckman's , missing in these array of fantastic, breathtaking and insightful definitions of justice in African jurisprudence is the essentially jurinomic dimension towards justice. This article discovers the task of jurinomics to consist in the study of the economic content, context, concepts, contour, characteristic and consequences of law, legal concepts and practice. This article further observes that justice is not just a moral and legal concept but also economic. Taking a cue from a ferreted interpretation of Teslim Elias' popular proverb, and drawing insights from the African ideal of reconciliationism, the article underscores the view that justice concept in Africa could be appropriately understood, using the bread metaphor, to have a jurinomic character in the light of careful readings of notions such as each/neither, crumb, right, whole and loaf. This article concludes that in African jurisprudential thought and practice, welfarism constitute the basic push and pull of justice.


Die literatuur oor die betekenis van geregtigheid bly te Eurosentries sonder 'n mate van ruimte vir wat Afrika as 'n toepaslike opvatting van geregtigheid sien. Hierdie artikel hou voor dat, alhoewel daar wetenskaplike interpretasies en inspirerende ontledings bestaan wat gemerk kan word as Afrika bydraes tot die idee van geregtigheid, soos byvoorbeeld Desmond Tutu se en Gluckman se , kort daar in die wese van hierdie verskeidenheid fantastiese, asemrowende en insiggewende definisies van geregtigheid in Afrika regsfilosofie, die dimensie van geregtigheid. Hierdie artikel ontdek dat die taak van uit die bestudering van ekonomiese inhoud, konteks, konsepte, kontoer, eienskappe en die gevolge van die wet, wetlike konsepte en praktyk bestaan. Die artikel neem verder waar dat geregtigheid nie slegs 'n morele en regsbeginsel is nie maar ook ekonomies. Met 'n voorbeeld van 'n uitgesoekte interpretasie van Teslim Elias se gewilde spreekwoord, en die verkryging van insigte uit die Afrika ideaal van , beklemtoon die artikel die siening dat die konsep van geregtigheid toepaslik verstaan kan word, met die gebruik van die brood-metafoor, om 'n eienskap te hê in die lig van versigtige ondersoeke aangaande begrippe soos elkeen/geen, krummel, reg, hele en brood. Die gevolgtrekking word dan gemaak dat subsidiëring die basiese stoot en trek van geregtigheid vorm in die basiese regsfilosofiese praktyke en denke in Afrika.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/37/1/EJC129327
2012-06-01
2017-11-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error