1887

n Journal for Juridical Science - Editorial / Redaksie

USD

 

Abstract

The Journal for Juridical Science is an IBSS accredited national professional journal which publishes original research articles in law in Afrikaans and English. Multi- and interdisciplinary contributions which bridge the gap between legal scholarship and other pertinent academic disciplines, are welcomed. All published contributions were submitted for refereeing by peers and successful articles qualify for subsidy by the National Department of Higher Education and Training. The Journal is published two times per year by the Faculty of Law, University of the Free State. For purposes of reference the title of the Journal may be abbreviated to JJS.

Die Tydskrif vir Regswetenskap is 'n IBSS geakkrediteerde nasionale tydskrif wat oorspronklike navorsingsartikels in die regsgeleerdheid in Afrikaans en Engels publiseer. Multi- en interdissiplinêre bydraes van regswetenskaplike belang, word ook verwelkom. Alle gepubliseerde artikels is deur vakgenote gekeur en beoordeel. Artikels wat in die tydskrif verskyn, kwalifiseer vir subsidiedoeleindes by die Departement Hoëronderwys en Opleiding. Die Tydskrif word twee keer per jaar deur die Fakulteit Regsgeleerdheid van die Universiteit van die Vrystaat uitgegee. Vir verwysing kan die titel van die Tydskrif tot TRW afgekort word.

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/40/1_2/EJC181145
2015-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error