1887

n Die Kerkblad - Perspektiewe op ons ekonomiese lewe in die boek Prediker

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die boek Prediker kan as 'n reisjoernaal beskou word. Dit beskryf 'n mens se reis deur die lewe. Daar is verskillende stilhouplekke waar die toergids lewensnoodsaaklike inligting gee. Elkeen kry die geleentheid om na te dink oor die sin van die lewe in sy verskeidenheid. Alle mense is in die toergroep verteenwoordig. Die toergids is die Prediker, koning Salomo.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3138/EJC55642
2002-08-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error