1887

n Die Kerkblad - 'n Beter lewe vir almal?

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Met die opening van die Parlement op 8 Februarie het president Thabo Mbeki sy regering opnuut daartoe verbind om die grense van armoede terug te skuif. Die owerheid se fiskale beleid en spesifiek die begroting is een van die belangrikste instrumente waardeur nagestreef moet word. Gedurende die afgelope vyf jaar het omvattende fiskale hervorming plaasgevind. Maar was die afgelope begroting 'n "groei-begroting", of net volstruisvlerke wat die ekonomie kan laat hardloop, maar nooit laat vlieg nie? Hierdie artikel stel ondersoek in na fiskale beleid, die begroting en die owerheid se lang pad na ekonomiese groei, indiensname en die verligting van armoede en ongelykheid.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3139/EJC55659
2002-08-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error