1887

n Die Kerkblad - Christelike hoop vir 'n ontwortelde samelewing : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is baie gebeure in ons samelewing wat aan gelowiges en onverskilliges se lewenswortels skud en baie keer skud dit heeltemal los. Geweld en misdaad bring onsekerheid by ouers oor die veiligheid van hulle kinders in die stede. Wanneer is my kind, my suster of broer 'n slagoffer van 'n kaping? Armoede en werkloosheid slaan baie mense se vastigheid en menswaardigheid onder hulle uit. Spanning bou op en mense begin met mekaar twis oor baie meer dinge as oor geld.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3139/EJC55661
2002-08-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error