1887

n Die Kerkblad - Die Kongo per voertuig besoek

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die kerkraad van die Gereformeerde Kerk Kempton Park-Mooifontein het besluit om betrokke te raak by die uitdra van die evangelie tot in die uithoeke van die wêreld, volgens die opdrag van Handelinge 1:8. Die kerkraad het gereageer op die uitnodiging van die Kongo Diensgroep van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Noord om by die Kongo (DRK) betrokke te raak en het besluit om lidmate na die Kongo te stuur om ondersoek in te stel na sinvolle projekte waarby ons as gemeente betrokke kan raak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3140/EJC55666
2002-09-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error