1887

n Die Kerkblad - Die blydskap van Kongolese gelowiges!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons sal vertel van julle blydskap in ons Here Jesus Christus! Dit was ons afskeidsgroet aan die gelowiges wat ons soos eregaste in Lubumbashi in die Demokratiese Republiek van die Kongo ontvang het! Soos Paulus van ouds van blydskap oorgeloop het oor die gelowiges in Filippi, so borrel ons harte oor van dankbaarheid en lof teenoor ons God en Hemelse Vader oor die blydskap wat ons oral teëgekom het tydens ons besoek van ses dae aan die Gereformeerde Kerke van die Kongo - formeel die (ERCC).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3140/EJC55667
2002-09-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error