1887

n Die Kerkblad - Prys die Here : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Om iemand te prys of te loof, beteken om iemand op die voorgrond te plaas. Hy moet skyn soos die son. Hy moet groot gemaak word. Ek moet hom aanbeveel. Ons ken dit wanneer daar oor sportmanne of bekende persone gepraat word. Veral met hulle afsterwe. Dan word daar gepraat oor hoe goed die persoon was. Sy eienskappe, dit wat hom uniek gemaak het, dit wat 'n voorbeeld vir ander was, word uitgelig wanneer sy lof besing word. 'n Man kan ook sy meisie of sy vrou se lof besing. Dan sê hy hoekom hy van haar hou - wat maak haar iets besonders en waarvoor het hy vir haar waardering.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3141/EJC55697
2002-09-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error