1887

n Die Kerkblad - Klassis Potchefstroom doen voorbidding vir die behoud van die Christelike karakter en etos van die PU vir CHO

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Gereformeerde kerke van Potchefstroom, Parys, Ventersdorp, Potchefstroom-Noord, Noordbrug, Potchefstroom-Suid, Potchefstroom-Oos, Cachet, Buffelsdoorns, Promosa, Potchefstroom- Mooirivier, Rustenburg, Rustenburg-Wes, Rustenburg-Noordoos, Swartruggens en Koster in Klassis Potchefstroom byeen te Potchefstroom op 17 September 2002 rig na ernstige gebed oor die voortbestaan van die PU vir CHO as Christelike Universiteit die volgende besluit aan die Raad, die Senaat en die Konvokasie van die PU vir CHO onderskeidelik vir oorweging op hulle onderskeie vergaderings wat binnekort plaasvind.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3142/EJC55701
2002-10-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error