1887

n Die Kerkblad - Globale "rykdom"-bedrog word onthul!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Om die globale finansiële sisteem vanuit 'n holistiese, Christelike perspektief te kan verstaan, is in die afgelope sewe jaar 'n geïntegreerde verwysingsraamwerk ontwikkel. In 1995 is 'n morele tweespalt ervaar tussen my verantwoordelikhede as medestigter/hoof uitvoerende beampte van 'n aandele-makelaarsfirma en my Christelike beginsels. My verantwoordelikheid as Christen en my pligte as hoof uitvoerende amptenaar van die aandelefirma was op daardie stadium onversoenbaar. Ek het bedank by die firma en my navorsingsbevindings in 'n volbladadvertensie in die Business Day van 24 Oktober 1995 gepubliseer. Die titel van die artikel - "Asset deflation - a paradigm shift" - is 'n aanduiding waarop gefokus is. Die doel van hierdie artikel is om sekere insigte wat verkry is deur die ontwikkeling van 'n geïntegreerde verwysingsraamwerk van die gedrag van aandelemarkte, met die leser te deel.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3142/EJC55704
2002-10-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error