1887

n Die Kerkblad - Die onderwyssituasie tans in Suid-Afrika en ons verbondsverpligtinge

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is tans asof sake in die onderwys ietwat "afgekoel" het. Aan die een kant is dit asof die beleidmakers in die land rustiger geraak het in al hulle transformasiepogings (die belangrikste transformasie is gedoen!). Aan die ander kant is dit asof die onderwysontvangers (ouers, onderwysers en leerders) ook rustiger geraak het. Dit wil selfs voorkom of laasgeoemdes, met enkele uitsonderinge, "gaan lê het", gerus geraak het. Asof hulle uit ervaring geleer het dat dit nie help om teen die prikkels van die nuwe demokratiese bedeling te skop nie; asof hulle ingesien het dat dit beter is om in die eie omgewing te doen wat daar te doen is, en nie die hele tyd met die onderwysbewindhebbers te worstel nie. Dit is, trouens, een van die tekens dat ons mense hulle met die demokrasie versoen het: hulle aanvaar skynbaar dat wat die meerderheid wil hê, is wat (gaan) gebeur.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3142/EJC55706
2002-10-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error