1887

n Die Kerkblad - Is kerkregering noodsaaklik?

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op die vraag of kerkregering noodsaaklik is, sal 'n mens as gelowige dadelik positief moet reageer. In ons belydenis (Nederlandse Geloofsbelydenis, artikel 30) bely ons: "Ons glo dat hierdie ware kerk ooreenkomstig die geestelike bestuurswyse wat ons Here ons in sy Woord geleer het, geregeer moet word." Die Woord van God gee inderdaad genoegsame gegewens en duidelikheid oor die regering van die kerk van Jesus Christus. Wat ons oor die kerkregering bely in ons belydenisskrifte en hoe ons dit uiteindelik in 'n kerkorde formuleer, moet op die Woord van God berus. Op so 'n wyse is die kerk geroep om die regering van God deur sy Woord en Gees te bedien.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3143/EJC55728
2002-10-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error