1887

n Die Kerkblad - "Ons stryd gaan teen menslike tradisies" (Calvyn) : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die gedagte van (en behoefte aan) reformasie in die kerk hang swaar in die lug. Daar word selfs gepraat van 'n "Nuwe Reformasie". In dagblaaie en kerklike tydskrifte word daaroor geskryf, deur sommige hartlik daaroor saamgestem en deur ander heftig verskil. In die gereformeerde tradisie is die idee van reformasie natuurlik nie iets vreemds nie, want hierdie tradisie aanvaar dat die gereformeerde kerk, vanweë die invloed van en stryd teen die sonde, 'n altyd reformerende kerk behoort te wees. Die kerk mag nie verstar nie en gelowiges moet hulle elke dag opnuut tot die Here bekeer. Ware reformasie is egter nie ongebonde nie. Ware reformasie voltrek hom altyd in 'n terugkeer na die lewende God en sy genade in Christus, gelei deur sy Woord en sy Gees.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3143/EJC55731
2002-10-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error