
Full text loading...
Op 25 November 1982 het my oorlede eggenote en ek met twee klein, verdwaasde, met blou slaankolle-"getooide" en sigaretstompie-verbrande seuntjies uit die hofsaal pastorie toe gery. 'n Week later het ons nog drie verflenterde en vuil kindertjies uit 'n bekende vakansie-oord gaan haal, en nog 'n week later ses verhongerde en deur hulle ouers verlate kleingoed uit 'n plantasie naby Sabie. 'n Huis vol vreugde en ellende tegelyk! En so het dit maar aangegaan.
Article metrics loading...