1887

n Die Kerkblad - 'n Oog wat raaksien - 'n visie vir sendingwerk : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, wit en swart, word dikwels gekritiseer vir 'n gebrek aan visie vir sendingwerk. Terselfdertyd is daar ook 'n wydverspreide uitroep binne die kerke self dat hulle getalsgewys besig is om te krimp. In sommige gevalle word kerkgroei slegs beleef in die verbondskinders wat gebore word of deurdat mense op grond van uiteenlopende redes van een Gereformeerde Kerk na 'n ander trek. Min nuwe bekeerlinge word toegevoeg as nuwe lidmate van die kerk. Die vraag is dan: Wat sê ons oor die kritiek wat teen die Gereformeerdes uitgespreek word en wat sê ons oor die genoemde opvatting oor kerkgroei in ons midde?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3145/EJC55768
2002-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error